Raadpleeg inligtingstuk: Beurse vir M- en D-studie voordat u hierdie vorm voltooi.
Volledige voltooide aansoeke (keurig taalversorg) moet die SA Akademie voor of op 31 Augustus 2018 bereik. Die aansoekvorm kan elektronies gestuur word aan me Melanie Rens by beurse@akademie.co.za
LET WEL: U aansoek MOET vergesel wees van ‘n aanbeveling van u promotor/studieleier.
Baie Belangrik: U sal ‘n erkenning van ontvangs vanaf die Akademiekantoor ontvang sodra u aansoek deur die personeel ontvang is, LET WEL dit bly die aansoeker se verantwoordelikheid om te bevestig of sy/haar aansoek wel ontvang is.