Publikasies

Befondsing, projekte en beskikbare publikasies

Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.

BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004

Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.

x

Publikasies

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns beskik oor 'n fonds bestem vir finansiële toekennings vir publikasies in Afrikaans wat gebruik kan word in die akademiese omgewing. 'n Maksimum van tot R50 000 per publikasie kan bewillig word binne die finansiële vermoë van bogenoemde fonds en met inagneming van ander moontlike befondsing wat vir 'n bepaalde publikasie gewerf word. Voorkeur word verleen aan steun vir publikasies van algemene akademiese aard in enige vakdissipline. Die publikasie moet oorspronklike werk in Afrikaans wees.

Laai die vorm af, vul dit elektronies in en stuur dan aan melanie@akademie.co.za

Koop boeke en plakkate aanlyn
SKENKINGS