Prolingua Uitnodiging

Posted on

Prolingua-lede en ander belangstellendes Dante se meesterlike Paradiso in Afrikaans Die bekende digter, Cas Vos, gesels op Woensdag 8 Augustus 2018 by Prolingua in Centurion oor sy vertaling van Dante Alighieri se Paradiso in Afrikaanse digvorm. ’n DVD sal vertoon word waarop die gesoute akteur, Dawid Minnaar, van die vertalings voorlees met musiek en visuele […]

Kollokwium: Politieke Wetenskap

Posted on

Kollokwium Politieke Wetenskap: Donderdag 10 Mei 2018, 09:45 tot 15:30 Plek: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria Klik hier vir die program. Kontak Melanie Rens by melanie@akademie.co.za voor 8 Mei 2018 om u plek te bespreek.   

Oop Gesprek by Engelenburghuis

Posted on

‘n Oop gesprek oor die uitdagings ten opsigte van leierskap met betrekking tot taaldiversiteit, wat 7 Februarie 2018 by die Engelenburghuis in Pretoria plaasgevind het.

Plakkate vir Skole

Posted on

Die SA Akademie stel kleurvolle A2-PLAKKATE oor AFRIKAANSE DIGTERS en SKRYWERS beskikbaar as ‘n besondere klaskamerversiering en vir mediasentrums,boeklokale, ens. Plakkate van Antjie Krog, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, N.P. van Wyk Louw, Adam Small, Dalene Matthee, Breyten Breytenbach, D.J. Opperman, T.T. Cloete, C.Louis Leipoldt, Uys Krige en Ernst van Heerden kan bestel word van die Akademiekantoor […]