Akademie se Bekroningsgeleentheid 2016 – Erelidmaatskap van Adam Small
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand 7 Oktober 2016 in Stellenbosch plaasgevind. Wessel Pienaar, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, het die pryse oorhandig.
Lees die huldigingswoord artikel hier.
Klik hier vir die fotoblad van die aand.