Video's

Boekbekendstelling – Frans David Oerder Anglo Boereoorlogtekeninge en Skilderye

Die boekbekendstelling deur Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Protea Boekhuis, van Alex Duffey se nuwe publikasie, Frans David Oerder Anglo-Boereoorlogtekeninge en Skilderye, wat 8 Februarie 2018 plaasgevind het.