Die Afrikaanse Wikipedia Werkwinkels

In die April 2016 nuusbrief (bladsye 20-21) word die Akademie se Afrikaanse Wikipediaprojek kortliks bekendgestel. Daar word onder andere verwys na die informele “koffiebyeenkomste”  wat die Akademie in die vooruitsig stel om Akademielede, asook enige ander belangstellendes, touwys te maak oor hoe om tot die Afrikaanse Wikipedia by te dra.

Almal is altyd welkom, maar u kennisgawe van bywoning sal waardeer word. Indien moontlik, bring asseblief u skootrekenaar saam. Akademia stel hulle WiFi-toegang tot ons beskikking.


Klik asseblief hier onder op die relevante datum om u belangstelling en registrasie te bevestig of alternatief bevestig by Melanie Rens by melanie@akademie.co.za

Plek: Akademiekantoor

Adres: Soutpansbergweg 92
Riviera, Pretoria

Tyd: 13h00-15h00

 


 

 

 

13 Oktober 2016

Naam en Van: (*)

Titel: (*)

Telefoon nommer: (*)

E-pos (*)

Tik hierdie kode in:

captcha

 


17 November 2016

Naam en Van: (*)

Titel: (*)

Telefoon nommer: (*)

E-pos (*)

Tik hierdie kode in:

captcha