Hertzoggedenklesing 2016 Die jaarlikse Hertzoggedenklesing vind vanjaar op Dinsdagaand 13 September plaas. Die spreker is dr. Anton Ehlers en sal oor die Helpmekaar-skema praat.