Nuus

Hoe presteer die studente wat so toi-toi en dans?

ʼn Aantal studente is woedend omdat die beloftes oor gratis tersiére onderwys wat die regering en die ANC die laaste paar jaar gemaak het in die dun lug verdamp het. Die stille meerderheid studente wat net wil studeer, graad vang, en met loopbane begin dosente wat met hulle werk wil aangaan, is net so kwaad en baie ontnugter. Gratis hoër onderwys is ʼn onbekostigbare gekheid. Totale gratis onderrig is trouens wêreldwyd ʼn mislukking. Lees die volle berig hier.