Jaarvergadering en Simposium 2016

‘n Hartlike uitnodiging aan alle lede en belangstellendes na die Jaarvergadering, jaarlikse Simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie

Die jaarlikse Simposium van die SA Akademie vind vanjaar op Donderdag 6 en Vrydag 7 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaas. Die simposum word vooraf gegaan met ‘n teateropvoering Suiker wat op Woensdagaand 5 Oktober in die Drostdy Teater, Alexanderstraat 48, Stellenbosch plaasvind.


Klik hier vir meer besonderhede.