Jaarvergadering en Simposium 2017

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering en jaarlikse simposium vind vanjaar op 28 en 29 September in Pretoria plaas.

Akademielede en/of belangstellendes wat ’n bydrae (maksimaal 25 minute) wil lewer, word hartlik uitgenooi om ’n voorlegging te doen wat aansluit by die oorkoepelende tema.


Klik hier vir meer besonderhede.