Nuus

Simposium 2018

Oproep om referate

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering en jaarlikse simposium vind vanjaar op 20 en 21 September 2018 in Stellenbosch plaas.

OORKOEPELENDE TEMA:

“Uitdagings en oplossings binne die wetenskap, die kunste en die Afrikaanse taal”.


Klik hier vir meer besonderhede.