Akademia bied Kollokwium: Politieke Wetenskap aan

Posted on

Op Vrydag 10 Mei 2019 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se derde jaarlikse Kollokwium: Politieke Wetenskap plaasgevind. Vanjaar is hierdie toonaangewende akademiese gespreksgeleentheid deur Akademia, met die steun van die SAAWK, by dié instelling se ouditorium in Centurion aangebied. Gerekende akademici wat al vir dekades die vakgebied uitbou het insiggewende referate […]

Wiskunde-in-Aksie en Wetenskap-in-Aksie 2019

Posted on

Die nasionale Wiskunde-in-Aksieprojek is reeds die afgelope vier jaar aangebied en die Wetenskap-in-Aksie is in 2017 geloods. Aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) in samewerking met die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) Bogenoemde twee projekte word weer in 2019 nasionaal aangebied. Hiermee die uitnodiging aan alle primêre skole om leerders op hierdie wyse […]

Werkswinkel: Afrikaanse Wikipedia

Posted on

Gekanselleer, nuwe datums sal in 2019 deur gegee word. Ons nooi graag alle belangstellendes uit na ʼn werkswinkel oor hoe om tot die Afrikaanse Wikipedia by te dra (die skryf, redigeer en vertaal van artikels). Almal is soos altyd baie welkom, maar hierdie werkswinkel is spesifiek daarop toegespits om persone wat nog nie voorheen aan […]

Nasionale POORT-Skryfkompetisie 2019

Posted on

Die Poort-Skryfkompetisie is ‘n projek van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in Afrikaans by hoërskoolleerders aan te moedig en sodanige kreatiwiteit uiteindelik te waardeer en aan ‘n groter gehoor bloot te stel. Hierdie kompetisie vind al vanaf 1971 plaas en gaan jaarliks van krag tot krag! […]