Nuusbrief

Nuusbrief Desember 2017

Geagte Akademielede
“Afrikaans sal nooit uitsterf nie …”
 
Dit is seker die frase wat die meeste teenoor my geuiter is sedert ek die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns geword het. “Waarom sê jy so?” is gewoonlik my vraag op hierdie stelling.

 

pdf_icon_smallLees die volledige Desember 2017 nuusbrief hier.