Nuusbrief

Geagte Akademielede

Gedurende die 1990’s het daar ’n nuwe beweging in die sielkunde ontwikkel. Die destydse president van die Amerikaanse Sielkundevereniging, ene prof. Martin Seligman, het tydens sy intreerede gevra waarom sielkundiges meer weet oor dit wat fout is met die menslike psige as dit wat werk.

pdf_icon_smallLees die volledige Desember 2019 nuusbrief hier.


 

Adverteeer in die nuusbrief

Om in die Akademie se nuusbrief u besigheid te adverteer, kontak asseblief vir Hanlie willemse.

 

 

 

 

 

 

Hanlie Willemse
Finansiële Beampte

finansies@akademie.co.za