Nuus

Plakkate vir Skole

Die volgende plakkate is beskikbaar vir slegs R20 per plakkaat (posgeld uitgesluit):

Hertzogprys
Dalene Matthee
Adam Small
Elisabeth Eybers
NP van Wyk Louw
Ingrid Jonker
Antjie Krog
Breyten Breytenbach
TT Cloete
CL Leipldt
D J Opperman
Uys Krige

Bestellings kan geplaas word by Hanlie Willemse  by finansies@akademie.co.za.

Klik hier om ’n bestelling te plaas.