Nasionale POORT-Skyrfkompetisie 2017

Prestige POORT -Skryfkompetisie in Afrikaans vir graad 10, 11 en 12 leerlinge.

  • Tema vir kreatiewe skryfwerk: Eie keuse
  • Genre: Poësie en prosa
  • Inskrywingsgeld: R20 per inskrywing.
  • Sluitingsdatum vir inskrywings: Februarie.

 

Pryse:

Nasionale Wenners Prosa en Poësie ontvang elk groot geldpryse.

Top 10 presteerders kry uitnodigings na ‘n Skrywer-Slypskool by die Universiteit van die Vrystaat gedurende die Julie skoolvakansie

Alle gekeurde werk verskyn jaarliks in Oktober in die POORT -bundel.

Skole ontvang al die informasie of doen navraag vir reëls en inskrywingsvorms by poort@akademie.co.za