DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS
Tydskrifte en Publikasies


Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

CHRISTIAAN DE WET - ANNALE
INHOUDSOPGAWES:

Nommer 1 Okt. 1972
Dagboek van Hugo H. van Niekerk
Geredigeer en geannoteer deur dr. M.C.E. van Schoor

Nommer 2 Okt. 1973
Dagboek van Oskar Hintrager - Saam met Christiaan de Wet, Mei tot September 1900.
Geredigeer en geannoteer deur dr. J.J. Oberholster
Die twee skermutselinge van C.R. de Wet op 19 Julie 1900
Deur Fransjohan Pretorius

Nommer 3 Okt. 1975
"Dagboek" van Rocco de Villiers Versorg en geannoteer deur dr. M.C.E. van Schoor
Die insameling van outobiografiese getuienissse oor die Anglo-Boereoorlog Deur J.F. Stemmet
Die dépeches van die Russiese attaché, kol. Stakhovitch en lt.-kol. Gurko Vertaal deur E. Williams-Foxcroft en geannoteer deur M.C.E. van Schoor

Nommer 4 Okt. 1976
Die eerste dryfjag op hoofkmdt. C.R. de Wet Deur Fransjohan Pretorius

Nommer 5 Okt. 1978
Dagboek van C.J. Asselbergs Versorg en geannoteer deur W.L. von R. en I.M.E. Schoor
The Anglo-Boer War, 1899-1902, seen through the eyes of Kanzo Uchimura Translated by Toshihiro Inoue
Letters: Lord Milner to Hamilton John Goold-Adams, 1901-1905 Compiled and edited by Elizabeth M. Main Annotation and biographical sketches by A. Wessels
Irish nationalists and South Africa, 1877-1902 By Prof. J.L. McCracken Annotation and appendices by A. Wessels

Nommer 6 Okt. 1984
Veldkornet Salmon van As Deur H.J. Jooste
Andries Smorenburg - Lewensherinneringe Versorg deur C. de Jong

Nommer 7 Mrt. 1988
Die oorlogsherinneringe van kommandant Jacob Petrus Neser Deur dr. A. Wessels

Nommer 8 Nov. 1990
The diaries and recollections of Jacob Abraham Jeremias de Villers Deur M.C.E. van Schoor
H.S. van der Walt: Oorlogsdagboek Deur prof. J.H. Coetzee

Die Christiaan de Wet - Annale is beskikbaar @ R50, 00 vir Nommer 1 en 2 en
R30, 00 vir Nommer 3 tot 8 en kan bestel word by:

Die S.A. Akademie Posbus 538 Pretoria 0001
Tjeks moet aan die S.A. Akademie betaalbaar gemaak word.

Of

Klik hier om direk te bestel deur die bestelvorm te gebruik

Tel: (012) 328 5082
Faks: (012) 3285091
E-pos: akademie@mweb.co.za


Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Tuisblad Vars Nuus Historiese Oorsig Organisasie en Bestuur Lidmaatskap en Lede Pryse en Bekronings
Tydskrifte en Publikasies Akademiestandpunte Letterkundekommissie Taalkommissie Wiskunde Olimpiade


Gepubliseer deur: Linx Africa
Kopiereg © 1999 SA Akademie
Publikasie datum: 1 Junie 1999
Opdateer: 3 Januarie 2000
Webmeester