Type B

Konferensie 20 April 2020 te Amsterdam

Die SA Akademie se Buitelandse Werkgemeenskap se konferensie wat op Maandag 20 April 2020 in Amsterdam sou plaasvind, is uitgestel tot 16 November 2020.