Type B

SA Akademie se Algemene Simposium

Die SA Akademie se simposium wat op 17 en 18 September in Stellenbosch sou plaasvind, is gekanselleer. Die algemene Jaarvergadering sal waarskynlik virtueel gehou word. Verdere aankondigings in hierdie verband sal later bekendgemaak word.