Type B

STEMBUS (Nuwe Akademieraad 2020 tot 2023)

Die Akademieraad moet vanjaar nuut saamgestel word. Die huidige raad se termyn verstryk op 17 September 2020. Stembus open op Dinsdag 8 September om 08:00 en sluit Donderdag 10 September om 15:00. Lees meer.