Let wel die plakkate word met geregistreerde pos gestuur of u kan dit self by ons kantore kom afhaal.
U sal ’n belastingfaktuur ontvang. Gebruik die faktuur nommer as verwysing vir u betaling. Faks die bewys van betaling aan 012-329-0293 of stuur ’n e-pos na finansies@akademie.co.za.
Bankbesonderhede:
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn
Rek no: 610 810 004
Takkode: 632-005
Na ontvangs van bewys van betaling, sal die plakkate gepos word.
Vir navrae kontak Hanlie Willemse by 086-133-786 of stuur ‘n e-pos aan finansies@akademie.co.za.