Onderhoud met prof. Gerhard van Huyssteen Professor Gerhard van Huyssteen is die nuwe voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.