Buitelandse Werkgemeenskap

Bestuur:

Prof. Paul van Geest, Tilburg Universiteit, Nederland

Dr Heinrich Matthee, Nederland

Prof. Willie van der Merwe, Vrije Universiteit, Nederland

Prof. Jacques du Plessis, Universiteit van Wisconsin-Milwaukee, VSA

Prof. Shana Ponelis, Universiteit van Wisconsin-Milwaukee, VSA (voorsitter)

Dr Van Zyl de Villiers, Internasionale Atoomenergieagentskap (IAEA), Oostenryk

 
Konferense te Amsterdam

Die SA Akademie se Buitelandse Werkgemeenskap se konferensie wat op 16 November 2020 sou plaasvind, is onbepaald uitgestel.

 

Reglement Buitelandse Werkgemeenskap

Klik hier

 

Lede

Daar is tans bykans 40 lede buite die grense van Suid-Afrika.