Selfsensuur – en nie die dreigende snoepwet nie – is op die oomblik die grootste bedreiging vir mediavryheid, het Tim du Plessis gesê op ’n onlangse Geskiedenissimposium van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Lees volledige berig hier.
Selfsensuur Verlam Ons – Beeld, 3 Februarie 2016
