Type B

Akademiepryse 2020

Die Noordelike Bekroningsplegtigheid en die Suidelike Bekroningsplegtigheid wat op 30 Julie en 10 September 2020 virtueel aangebied is, kan steeds gesien word op die Akademie se Facebookblad onder “Video’s”. Klik hier vir meer besonderhede oor die 2020-pryswenners.