Jan H Maraisprys 2022

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vra nominasies vir die Jan H. Maraisprys vir 2022, die grootste prys in Afrikaans. Hierdie prys gee erkenning vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ’n hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans. Lees meer.