Type B

Kunspraatjies

Prof. Alex Duffey het reeds twee lesings van sy tweede reeks wat oor Suid-Afrikaanse kuns handel, gelewer. Dit kan gesien word op die Akademie se Facebookblad onder “Video’s”.