Type B

NP Van Wyk Louw-Huldiging 2020

Op 7 Oktober 2020 is ‘n aanlyn seminaar deur die Akademie aangebied met die titel: NP van Wyk Louw 50 jaar na sy dood. Die seminaar is steeds te sien op die Akademie se facebookblad.