Die SA Akademie bied ‘n aantal nagraadse beurse aan
Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.
BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004
Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.
Die SA Akademie bied weer ‘n aantal nagraadse beurse aan vir 2027 vir die volgende:
Enige vakrigting solank die verhandeling of proefskrif in Afrikaans ingedien word vir eksaminering by ‘n SA universiteit.
Voltooi die gepaste aansoekvorm of stuur jou navraag aan Melanie Rens per e-pos.