Die ideale kersgeskenk te koop aangebied deur die SA Akademie

‘Ons praat AFRIKAANS’ – 2017 kalender te koop vir R150

Besit die 12 beste pragfoto’s van die fotokompetisie in hierdie kalender wat saamgevat is in die boek ‘Ons praat AFRIKAANS – diverse mense- een taal’ wat binnekort sal verskyn en ook deur die Akademie versprei sal word.

 

Kalender

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Kalenderbestelvorm:

Naam:

Van:

Titel:

Kontaknommer:

E-posadres:

Afleweringsadres:

Aantal kalenders:
(R50 koerierkoste tot en met 10 kalenders)

Kies asseblief een van die volgende:
AfleweringSelf afhaal

Aflewering (R150 + koerierkoste van R50)

Self afhaal R150 (Soutpansbergweg 92 Riviera Pretoria)

Tik hierdie kode in:

captcha

 


Let wel:
Die Akademiekantoor sluit 7 Desember 2016 en open weer 4 Januarie 2017, alle bestellings en ook betalings voor of op 5 Desember sal afgehandel word voor die kantoor sluit, bestellings en betalings vanaf 6 Desember 2016 sal vroeg in Januarie 2017 aandag geniet.

Bankbesonderhede:
ABSA Brooklyn
Rekening naam: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Rek. Nr: 610810004
Tak kode:632005
Verwysing: Kalender + voorletters en van
Stuur u bestelling/bewys van betaling na Hanlie by finansies@akademie.co.za of faks na 012 329-0293