Persverklarings

Lees ons nuutste persverklarings

Akademiepryse vir 2026

24/4/26

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aan.

Laai afleeS hier

Kortlyste van die SA Akademie se litirêre pryse bekend

9/4/26

Dit is vanjaar die derde agtereenvolgende jaar dat die kortlyste van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se literêre pryse vooraf bekendgemaak word.

Laai afleeS hier

Bekroningsplegtigheid - Vrydag 12 September 2025

16/9/25

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse bekroningsplegtigheid het op 12 September 2025 in Stellenbosch plaasgevind.

Laai afleeS hier

Simposium wys Afrikaans se krag as wetenskapstaal

16/9/25

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) het op
11 en 12 September 2025 hul jaarlikse Algemene Simposium in Stellenbosch aangebied met die tema: Afrikaans – 100 Jaar Amptelik: Verlede, Hede, Toekoms.

Laai afleeS hier

SA Akademiepryse 2025

19/5/25

Die SA Akademiepryse vir 2025 word in September in Stellenbosch aan die wenners oorhandig. Hiermee die besonderhede oor die pryse en die wenners.

Laai afleeS hier

Kortlyste van die SA Akademie se Letterkunde pryse bekend

28/3/25

Vanjaar is dit die tweede jaar dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse voorafaangekondig word. Die vier kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekendgemaak.

Laai afleeS hier
SKENKINGS