Skenkings

Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.

BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004

Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.

x

Skenkings

Ondersteun die bevordering van Afrikaans - Jou bydrae kan ons hande sterk! 

Die SA Akademie bevorder reeds meer as 100 jaar Afrikaans in die wetenskap en tegnologie, die letterkunde en die kunste en bekroon uitmuntende presteerders in hierdie terreine.

Die Akademie is ’n niewinsgewende maatskappy en daarom is befondsing en borgskappe uit die Afrikaanse taalgemeenskap en sakewêreld belangrik om hierdie werksaamhede te kan voortsit.

Donateurs aan die SA Akademie ontvang ’n Artikel 18A-sertifikaat waarvolgens vrywillige skenkings van belasting afgetrek kan word.

Daarby is testamentêre bemakings volgens Artikel 4(h) van die Boedelbelastingwet aftrekbaar van die nettowaarde van ’n boedel voordat boedelbelasting bepaal word.

Skenk 'n pasgemaakte bedrag via elektroniese fondsoorplasing (EFT) en gebruik #SkenkingJouVan as verwysing. 

bankbesonderhede

OF

Skenk nou 'n voorafbepaalde bedrag via PayFast:

Advies oor die belastingvoordele is beskikbaar by boekhouers of belastingadviseurs.

U kan ook met die Akademiekantoor skakel rakende enige navrae in hierdie verband of om die Artikel 18A-sertifikaat vir jou skenking aan te vra. Stuur 'n e-pos na: finansies@akademie.co.za

Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.

BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004

Gebruik asb #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.

x