Die oorkoepelende tema word vanjaar gewy aan Afrikaans wat in 1925 amptelike status naas Hollands en Engels verkry het. Die simposium bring kundiges, skrywers en wetenskaplikes byeen om terug te kyk op ’n eeu van taalontwikkeling, én vorentoe te kyk na die volhoubaarheid en veelstemmigheid van Afrikaans.
kliek hier