Nuus

Lees meer oor die nuutste gebeure, persverklarings en algemene
nuus van die SAAWK

Persverklarings

Bekroningsplegtigheid - Vrydag 12 September 2025

16/9/2025

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse bekroningsplegtigheid het op 12 September 2025 in Stellenbosch plaasgevind.

laai aflees hier

Simposium wys Afrikaans se krag as wetenskapstaal

16/9/2025

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) het op
11 en 12 September 2025 hul jaarlikse Algemene Simposium in Stellenbosch aangebied met die tema: Afrikaans – 100 Jaar Amptelik: Verlede, Hede, Toekoms.

laai aflees hier
Lees meer persverklarings

Gesprekspunt

Die SA Akademie se blog waar lede en ander kundiges besin oor aktuele aangeleenthede.

Moedertaal, wetenskap en meertaligheid: ’n akademiese besinning op Internasionale Moedertaaldag

Moreen Coetzee, prof Rudi Pretorius
21/2/26

Internasionale Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier en die 2026-tema, “Jeugstemme oor Meertalige Onderwys”, beklemtoon moedertaal se rol in wetenskaponderrig as grondslag vir begrip, deelname en toegang tot wetenskaplike denke.

lees verder

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms

Moreen Coetzee, prof Rudi Pretorius, prof Walter Meyer
11/11/25

Internasionale Wetenskapsdag word jaarliks op 10 November gevier en teen die agtergrond van die doelstellings van die 2030-agenda vir volhoubare ontwikkeling is die tema: “Unlocking tomorrow’s solutions, today” besonder betekenisvol.

lees verder

Die Lichtenburg-effek: Suid-Afrika se kanarie in die myn

Dr Pieter Mathews
13/10/25

“Die verlede is ’n ander land,” skryf Karel Schoeman. Met twee onlangse besoeke aan my geboortedorp – een vir my 40ste reünie en ’n ander saam met my oudste suster om weer my komvandaan te beleef – het ek besef watter wonderlike en bevoorregte kinderjare ek in Schoeman se “ander land” gehad het.

lees verder

Nuusbriewe

2025

Klik op die voorblad om die betrokke nuusbrief oop te maak.
SKENKINGS