Geskiedenissimposium op 26 Januarie 2024

Die stand van erfenisowerhede en erfenisbewaring in Suid-Afrika

Die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns bied die jaarlikse simposium aan op Vrydag, 26 Februarie.

Indien u die simposium wil bywoon, antwoord asseblief voor of op 22 Januarie 2024 by linda@akademie.co.za

Koste: R50 per persoon indien u fisies bywoon vir verversings gedurende die simposium.

LEES MEER