Geskiedskrywing in die ‘Nuwe Suid-Afrika’

Op 28 Januarie 2022 het die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedeniskommissie ʼn aanlyn mini-simposium gehou oor die tema

Geskiedskrywing in die 'Nuwe Suid-Afrika'ʼn Verslag oor die referate wat tydens die simposium gelewer is, kan hier gelees word op die LitNet-webwerf:

Die sprekers en hulle onderwerpe:

  • Die Javier Cercas-benadering tot geskiedskrywing – prof. Alex Mouton, Departement Geskiedenis, Unisa
  • Op soek na 'n gepaste held: Afrikanerbiografie in die apartheid- en post-apartheidsera – dr. Lindie Koorts, Internasionale Studies Groep, Universiteit van die Vrystaat
  • History beyond Apartheid: Four varieties of modern South African historiography – prof. Thula Simpson, Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria
  • Die versterking van skoolgeskiedenis – enkele teoretiese beskouinge – prof. Johan Wassermann, Departement Geesteswetenskaplike Onderwys, Universiteit van Pretoria
  • Het universitêre akademiese geskiedskrywing in Afrikaans nog ’n toekoms? – prof. Albert Grundlingh, Emeritus professor, Departement Geskiedenis, UniversiteitStellenbosch