Program: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2026
Die Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2026 vind plaas op 29 Oktober 2026 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.
Verwelkoming: Dr. Annelise de Vries (HUB van die SA Akademie)
Opening: Prof. Rudi Pretorius (Voorsitter: Kommissie vir Natuurwetenskappe)
Uitgenooide spreker: Tristan Wallace (Adams & Adams)
Calmay Lee (NWU): ’n Numeriese ondersoek van ’n puls in ’n gestratifiseerde sonatmosfeer
Caro Rossouw (US): Fratsgolwe en die nielineêre Schrödinger-vergelyking
Emile Steyn (US): Ondersoek na vloedafvoer oor ’n stuwal
Jade du Preez (NMU): Karakterisering van polêre topologieë in ferroëlektriese PbZr0.2Ti0.8O3/SrTiO3-dunfilms
Albert le Roux (UP): Ontwikkeling en validering van ’n oopbronrigoreuse distillasiesimulator vir multikomponentstelsels met klem op etiellaktaatsuiwering
Elsa Pretorius (US): Heuningboswaterekstrak reguleer die mitofagiese reaksie om inflammasoomaktiveringin ’n glukotoksiese model te verminder
Helandi van der Merwe (US): Peridinamiese model van beenhermodellering onder meganiese lading
Liétte Rossouw (UP): Die natuur as ingenieur: hoe biomimiek meganiese en nywerheidsprodukontwerp transformeer – ’n omvangsoorsig
Michelle Michau (UP): Ordetopologie met bome
Jan Vermeulen (UNISA): Voorspelling van uiterste baiekorttermyn-reënvalstorms in Suid-Afrika virramprisikovermindering
Renico Koen (UP): Die gebruik van KI in forensiese ondersoeke
Stephan Buys (UV): Hipertensieopsporingstelsel
Cherien van Zyl (US): Die effek van ontkieming op funksionele eienskappe van Bambara-grondboonproteïenen naby-infrarooi spektra van meel en proteïenisolate
Hildred Swart (US): Ontwikkeling van ’n in silico-pyplyn vir die ontrafeling van biosintetiese geengroepe uitonderverkende nisse
Jana de Jongh (US): Numeriese analise van hoëvloei- nasale suurstofbehandeling in ’n baba: die effek vanwisselende vloeitempo’s
Lorraine Greyvenstein (UP): Nie-indringende profilering van die velmetaboloom met UPLC-IMS-HRMS virdie identifisering van tuberkulosebiomerkers
Natalie Bezerra (US): Ondersoek na die invloed van fisies-chemiese faktore op die uitdrukking van antibiotikaweerstandsgene in afvalwater- en varswaternetwerke in Suid-Afrika
Louis Burger (US): Ondersoek na die dermviroom en sy verband met aknee in ’n stedelike Suid-Afrikaansekohort
Hoofspreker: Prof. Louis du Preez (NWU): ’n Padda is ʼn ding wat spring
Borgbedankings en ander bedankings
Registreer vir die SimposiumLaai program afWat om te verwag
Die simposium word oor twee dae aangebied en bring nagraadse studente, studieleiers, dosente en ander belangstellendes bymekaar vir akademiese aanbiedings, gesprek en netwerkgeleenthede.
Die program sal onder meer voorsiening maak vir:
- ’n formele opening
- studente-aanbiedings (referate en flitsaanbiedings)
- akademiese gesprek
- netwerkgeleenthede
- 'n spesialis- of gaslesing
- 'n aandfunksie met 'n ete
- 'n prysuitdelingsgeleentheid
Alle verversings en etes word tydens die simposium gratis deur borge verskaf.