ATKV-SA Akademieprys 2020
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) stel ’n jaarlikse prysgeld van R60 000 beskikbaar vir die bekroning van ses gepubliseerde Afrikaanse artikels wat in ’n betrokke jaar in ’n geakkrediteerde tydskrif verskyn het, dus R10 000 per artikel. Vier pryse is bestem vir artikels in die geesteswetenskappe en twee vir artikels in die natuurwetenskappe wat ingenieurswese en mediese wetenskappe insluit.
Lees hier meer oor die wenners vir 2020.
SA Akademiepryse 2020
Die SA Akademiepryse vir 2020 is op 20 Mei deur die Akademieraad toegeken. Klik hier vir meer besonderhede.
ATKV-SA Akademieprys 2019
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) stel ’n jaarlikse prysgeld van R60 000 beskikbaar vir die bekroning van ses gepubliseerde Afrikaanse artikels wat in ’n betrokke jaar in ’n geakkrediteerde tydskrif verskyn het, dus R10 000 per artikel. Vier pryse is bestem vir artikels in die geesteswetenskappe en twee vir artikels in die natuurwetenskappe wat ingenieurswese en mediese wetenskappe insluit.
Lees hier meer oor die wenners vir 2019.
SA Akademiepryse 2019
Die SA Akademiepryse vir 2019 is op 11 April deur die Akademieraad toegeken.
Klik hier vir meer besonderhede.
Jan H. Maraisprys 2019
Die Jan H Maraisprys vir ‘n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus prof. Fransjohan Pretorius van Pretoria.
Klik hier vir meer besonderhede.
SA Akademiepryse 2018
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2018 besluit.
Klik hier vir meer besonderhede.
ATKV-SA Akademieprys 2018
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) stel ’n jaarlikse prysgeld van R60 000 beskikbaar vir die bekroning van ses gepubliseerde Afrikaanse artikels wat in ’n betrokke jaar in ’n geakkrediteerde tydskrif verskyn het, dus R10 000 per artikel. Vier pryse is bestem vir artikels in die geesteswetenskappe en twee vir artikels in die natuurwetenskappe wat ingenieurswese en mediese wetenskappe insluit.
Lees hier meer oor die wenners vir 2018.
Jan H. Maraisprys 2018
Die Jan H. Marais-prys vir uitstaande bydrae in Afrikaans as wetenskapstaal is in 2018 vir die derde keer toegeken. Die wenners is professore Christo van Rensburg, ‘n taalkundige en navorsingsgenoot van die NWU en Marinus Wiechers, ‘n regsgeleerde, voorheen verbonde aan die regsfakulteit van UNISA en voormalige rektor van daardie instelling.
Klik hier vir meer besonderhede.
AKADEMIEPRYSE 2017
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2017 besluit.
Klik hier vir meer besonderhede.
Jan H. Maraisprys 2017
Die Jan H. Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is in 2017 gesamentlik toegeken aan prof. Jaap Steyn van Bloemfontein en prof. Jan van der Watt van Nijmegen, Nederland. Die prysgeld van ’n halfmiljoen Rand as erkenning vir hulle lewenstaak ten bate van akademiese Afrikaans is gelykop tussen die twee pryswenners verdeel en is op 30 Mei 2017 in Stellenbosch aan hulle oorhandig.
Klik hier vir meer besonderhede.
AKADEMIEPRYSE 2016
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2016 besluit.
Lees meer.
Jan H. Maraisprys 2016
Die Jan H. Maraisprys is in 2016 toegeken aan prof. Hermann Giliomee. Die prysgeld beloop R500 000.
Klik hier vir meer besonderhede.