Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.
BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004
Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.
Die Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2026 vind plaas op 29–30 Oktober 2026 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.Die finale program sal nader aan die simposium beskikbaar gestel word.
Laai program afRegistreer vir die SimposiumDie simposium word oor twee dae aangebied en bring nagraadse studente, studieleiers, dosente en ander belangstellendes bymekaar vir akademiese aanbiedings, gesprek en netwerkgeleenthede.
Die program sal onder meer voorsiening maak vir:
Die ou simposium-program het oor twee dae gestrek, met ’n opening, studente-aanbiedings, ’n spesialislesing, ’n aandfunksie en ’n afsluitende prysuitdeling.
Volg ons op FacebookOggend
Middag
Aand
Oggend
Middag
Die finale program sal beskikbaar wees vir aflaai sodra alle aanbiedings, sessies en tye bevestig is.
Laai finale program af