Wenners van die 2023 Akademiepryse

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die gesogte Akademiepryse vir 2023 aan. Die pryse sal by twee bekroningsplegtighede in September vanjaar oorhandig word.

Hierdie verklaring bevat die besonderhede van die bekronings vir 2023.

Lees meer:
Wenners van die 2023 Akademiepryse