Kommer oor Regspraktykraad se besluit oor slegs Engels vir toelatingseksamens

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het met groot kommer verneem van die Regspraktykraad se onlangse besluit dat alle toelatingseksamens van 2024 af slegs in Engels afgeneem sal word. Die SA Akademie teken beswaar aan oor hierdie klaarblyklike beweging na die gebruik van slegs een amptelike taal in die regspleging van ‘n taaldiverse land. So ‘n bedeling van ‘radikale eentaligheid’ sal gewis lei tot die ontmagtiging van die meerderheid van Suid-Afrikaners.

LEES MEER