Webinaar: Werkloosheid onder die jeug van Suid-Afrika

Dr Fanie Joubert, senior dosent in die Departement Ekonomie aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) en lid van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns tree in gesprek hieroor met sy gaste.

Medesprekers:

Jacolize Meiring - Senior navorser, Buro vir Marknavorsing
Marie-Louise Funston - Portefeuljebestuurder by Harambee, 'n jeugwerkskeppingsorganisasie
Dr Danie Jordaan - Dosent in Landbou-Ekonomie, Universiteit van Pretoria

Registreer hier

lees meer nuus