Gesprekspunt

Besinnings oor aktuele aangeleenthede

Meningstukke deur Akademielede en ander kundiges

Menings wat in bydraes op Gesprekspunt uitgespreek word, weerspiëel nie noodwendig die menings en opvattings van die SA Akademie nie.

Afrikaanshuis: Vir die bewaring van, navorsing oor en toegang tot Afrikaanse kultuurerfenis

Dr Annelise de Vries
22/9/25

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) beoog om ʼn volhoubare, vennootskapsgedrewe bewaring- en navorsingsentrum vir die volle omvang van Afrikaanse kultuurerfenis te vestig.

lees verder

Oom Ampie se droom, en ander dinge wat nie moes brand nie

Dr Pieter Mathews
16/9/25

’n Persoonlike huldeblyk deur Pieter J Mathews oor Oom Ampie Bosman – skoolhoof, museumstichter en dromer van Lichtenburg – en die verlore erfenis wat in vlamme vergaan het.

lees verder

Kwesbaar én veerkragtig – die dubbele werklikheid van Afrikaans

Dr Annelise de Vries
1/9/25

Rapport: Meningstuk - Kwesbaar én veerkragtig – die dubbele werklikheid van Afrikaans

lees verder
SKENKINGS