Hierdie publikasie is die agste in die reeks, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat hulde bring aan literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde verryk het. Hoewel die Hertzogprys met sy lang tradisie oor dekades binne die bestel van literêre pryse nie die hoogste in geldwaarde bied nie, het die verwerwing daarvan ʼn besondere prestigewaarde en is dit steeds ʼn vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld. Publikasies oor Adam Small, PG du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach, Johann de Lange, Reza de Wet en NP van Wyk Louw het reeds in hierdie reeks verskyn.
Voorwoord
Chris van der Merwe
Anna M. Louw (1912–2003): Haar lewe en werke
Erika Terblanche
Familieherinneringe
Editha Wilson (Bassel)
Die vele kante van my ma
My ma was ʼn plaasmeisie
Nicholas Hurst
Herinneringe aan ʼn uiters kreatiewe persoon
Wieland Gevers
Tydsbelewing in die aangesig van die dood: Temporaliteit in Die onverdeelde uur en Die koms van die komeet
Johan Cilliers
Historisiteit in die uitbeelding van Paul Kruger en sy tydperk in Die banneling: Die lyfwag en Die Groot Gryse
Fransjohan Pretorius
Mistiek en erotiek in Kroniek van Perdepoort
Cas Wepener
Estetiese vormgewing en tyd in Kroniek van Perdepoort
Heilna du Plooy
Die retoriese ruimte van Kroniek van Perdepoort
Phil van Schalkwyk
Die komiese visie in Anna M. Louw se Op die rug van die tier
Hein Viljoen
Twee verwante temas in vier kontrasterende novelles: ʼn Essay oor Die loop van die rivier
Wieland Gevers
Die disrupsie van ouderdomsnorme in Wolftyd: ʼn Literêr-gerontologiese beskouing
Amanda Lourens
Die verhaal van drie skippers
Chris van der Merwe
"Vol spooksels uit ʼn verlore verlede": Die versameling van uiteenlopende tradisies in Vos
Sonja Loots
Die reisboeke van Anna M. Louw
Hans Ester
Geselekteerde bibliografie
Biebie en Chris van der Merwe
Register
Medewerkers: Biografiese aantekeninge
Chris van der Merwe
Erika Terblanche
Editha Wilson (Bassel)
Nicholas Hurst
Wieland Gevers
Johan Cilliers
Fransjohan Pretorius
Cas Wepener
Heilna du Plooy
Phil van Schalkwyk
Hein Viljoen
Amanda Lourens
Sonja Loots
Hans Ester
Biebie en Chris van der Merwe