Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.
BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004
Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.
-

Redakteur:
Jaar:
Ronel Foster
2024
Hierdie publikasie is die sewentiende in ʼn reeks aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die reeks bring hulde aan skrywers wat met die Hertzogprys bekroon is en oor dekades heen Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het. Hoewel die Hertzogprys met sy lang tradisie van meer as ʼn eeu binne die bestel van literêre pryse nie die hoogste in geldwaarde is nie, het die verwerwing daarvan ʼn besonderse prestigewaarde en is dit vandag ʼn vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld. Publikasies oor Adam Small, P.G. du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach, Johann de Lange, Reza de Wet, N.P. Van Wyk Louw, Anna M. Louw, Elsa Joubert, Bartho Smit, Petra Müller, Etienne Leroux, Marlene van Niekerk, Ina Rousseau, Karel Schoeman en Antjie Krog het reeds in die reeks verskyn. Wilma Stockenström is ʼn Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en aktrise. Sy is een van weinig skrywers wat ʼn Hertzogprys in twee afsonderlike kategorieë kon losslaan. Sy wen dit in 1977 vir poësie en in 1991 vir fiksie. Sy woon in Kaapstad en is een van die belangrikste en veelsydigste skrywers in Afrikaans.
Ronel Foster
Van vergetelheid en van glans as voorsetting van die Simbolisme
Hein Viljoen
Wilma Stockenström as donker ekodigter: die flikkering van die arche-litiese in enkele klipgedigte
Alettie van den Heever
ʼn Paradoksale grap oor die dood in die poësie van Wilma Stockenström
Marius Crous
"Om sterwend te lag en laggend te sterf": die niehumoristiese lag in Abjater wat so lag
Thys Human
"ʼn Vroumens met betekenis": identiteitskonstruksie via die liminale en heterotopiese ruimtes in Abjater wat so lag (1991)
Amanda Marais
Die kremetartekspedisie se sypeling verby die grense van Afrikaner-nasionalistiese en koloniale reisnarratiewe
Bibi Burger
Uit ʼn stil fontein, ʼn vrugbare stroom: Wilma Stockenström en die uitvoerende kunste in Suid-Afrika
Temple Hauptfleisch
Laaste middagmaal (1978) as miskende versetdrama en literêre voorganger van betrokke familiedramas
Frederick Botha
Wilma Stockenström (1933-)
Erika Terblanche
Hertzogprys vir Poësie 1977 vir Van vergetelheid en van glans
T.T. Cloete
Louis Luytprys 1985 vir Monsterverse
Réna Pretorius
Hertzogprys vir Prosa 1992 vir Abjater wat so lag
J.P. Smuts
Afrikaans Onbeperk Kanna vir Lewensbydrae tot Afrikaans 2007
Kerneels Breytenbach
Ants Kirsipuu en Wilma Stockenström: enkele herinneringe
Johann Lodewyk Marais
Vir die bysiende leser
Joan Hambidge
Saartjie Baartman, Steampunk Venus
Johann de Lange
Oer
Johann de Lange
Die eland draf vaal & rooi
Johann de Lange
Ants Kirsipuu (1927-2003)
Johann de Lange
Kartograaf
Petra Müller
The eland
Johann de Lange
Flight and departure
Johann de Lange
Time steps silently
Johann de Lange
With the tip of my index finger
Johann de Lange
Uitgesoekte bibliografie
Ronel Foster
Medewerkers
Bedankings
Register
Ronel Foster
Hein Viljoen
Alettie van den Heever
Marius Crous
Thys Human
Amanda Marais
Bibi Burger
Temple Hauptfleisch
Frederick Botha
Erika Terblanche
T.T. Cloete
Réna Pretorius
J.P. Smuts
Kerneels Breytenbach
Johann Lodewyk Marais
Joan Hambidge
Johann de Lange
Petra Müller
Marlies Taljard
2025-03-10
Gerda Taljaard-Gilson
Tydskrif vir Literatuurwetenskap 41, 2025-06-01
Niel Cochrane
Tydskrif vir Letterkunde 63(1), 2026
AJ Opperman
Netwerk24, 2025-08-16

Welkom by die SA Akademie se nuwe webtuiste. Neem asseblief die vrymoedigheid om enige kommentaar of foute onder ons aandag te bring.
Kommentaar