Breyten Breytenbach se (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap word op vernuwende wyse in ʼn aantal opstelle toegelig. Die bundel bevat ook ʼn gesprek met die skrywer en die leser kry ʼn blik op sy loopbaan, as skrywer én openbare figuur. Sy komplekse verhouding met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns word bekyk – in 1999 en 2008 is hy ʼn aweregse ontvanger van die Hertzogprys nadat dit in die 1960's en 1970's om ideologiese redes van hom weerhou is en hy dit in 1984 van die hand gewys het.
Voorwoord
Francis Galloway
"Nogtans word die woorde aan die wind toevertrou": Willem de Vries in gesprek met Breyten Breytenbach
Willem de Vries
Die belang van ʼn morele verbeelding
Willie Burger
Kreolisering as poëtikale gegewe in van die latere bundels
Hein Viljoen
Landskap en Dasein in "New York, 12 September 2001" en "die eiland van verbranding"
Alwyn Roux
"hand aan my hond": ʼn Dierestudies-perspektief op verskyningsvorme van die hond in die digter se latere poësie
Louise Viljoen
Vertaling as transgressiewe potensiaal. Lojale verset 2,0
Catherine du Toit
Uit die stilte: Breyten Breytenbach, Karel Schoeman, Arvo Pärt
Johann Rossouw
Breyten Breytenbach: Fragmente van sy loopbaan as skrywer en openbare figuur
Francis Galloway
Breyten Breytenbach: en die Hertzogprys vir Poësie
Francis Galloway
Uitgesoekte bibliografie
Register