Hierdie publikasie is die negende in die reeks, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat hulde bring aan literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde verryk het. In hierdie publikasie word hulde gebring aan ʼn gevierde prosaskrywer. Elsa Joubert is in 2020 oorlede. Hoewel die Hertzogprys met sy lang tradisie binne die Suid-Afrikaanse bestel van literêre pryse nie die hoogste in geldwaarde bied nie, het die verwerwing daarvan ʼn hoë prestigewaarde en is dit steeds ʼn vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld. Publikasies oor Adam Small, PG du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach, Johann de Lange, Reza de Wet, NP van Wyk Louw en Anna M. Louw het reeds in hierdie reeks verskyn.
Inleidende opmerkings
Thys Human
Elsa Joubert 1922–2020
Johann de Lange
Skrywersbiografie: Elsa Joubert (1922–2020)
Erika Terblanche
Die swerfjare van Poppie Nongena: Drie perspektiewe
Die onbetaamlikheid van hibriditeit: Swart vroue se weerstands- en narratiewe dubbelsinnigheid
Anne McClintock
"ʼn Vreemde antipatie": Elsa Joubert en "Poppie Nongena"
Lucy Valerie Graham
Poppie Nongena: Die film
Réney Warrington
"Bloed" (uit Melk): Tuiskoms in Afrika
Susan Meyer
Die kroniek as kaart: Rigtingwysers vir ʼn nuwe orde in Elsa Joubert se Die reise van Isobelle (1995)
Thys Human
Kulturele introspeksie: Outo-etnografie, apologie en belydenis in Elsa Joubert se ʼn Wonderlike geweld (2005)
Erika Lemmer, Linde Beer en Jan-Ben Rothmann
Selfvoorstelling en/as manipulasie in Spertyd van Elsa Joubert
Hennie van Coller
"My pad is self die ding wat trek ..." Huldigingsrede vir Elsa Joubert
Ena Jansen
Afrikaanse letterkunde verloor ʼn belangrike reisgids
Willie Burger
Geselekteerde bibliografie
Erika Terblanche & Thys Human
Register
Medewerkers: Biografiese aantekeninge