Maak gebruik van 'n elektroniese fondsoorplasing indien u 'n pasgemaakte bedrag wil skenk.
BANKBESONDERHEDE
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ABSA Brooklyn (takkode 632005)
Tjekrek.nr: 610810004
Gebruik asb jou #SkenkingJouVan as verwysing vir die betaling.
-

Redakteur:
Jaar:
Karen de Wet
2022
Hierdie publikasie is die elfde in die reeks, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, wat hulde bring aan literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het. Hoewel die Hertzogprys met sy lang tradisie van meer as ʼn eeu binne die bestel van literêre pryse nie die hoogste in geldwaarde is nie, het die verwerwing daarvan ʼn besondere prestigewaarde en is dit steeds ʼn vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld. Publikasies oor Adam Small, P.G. du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach, Johann de Lange, Reza de Wet, N.P. van Wyk Louw, Anna M. Louw, Elsa Joubert en Bartho Smit het reeds in dié reeks verskyn.
Karen de Wet
Die posthumanistiese subjek in Petra Müller se In die omtes van die hart en ander verbeeldings
Louise Viljoen
Petra Müller se totemistiese verbeelding
Francois Smith
"Jakkals en Maria", "Girlie en Alida": mens-dierverhoudings in twee kortverhale van Petra Müller
Sonja Loots
"Die vel is liefde se moerland": erotiek, pornografie en aporia
Marius Crous
"ek sien dit soos ʼn mens met stip oë kyk na ʼn prent": sin-beeld verhoudings in Petra Müller se skryfkuns
Adéle Nel
Verhaalkuns uit die pen van ʼn poëet
Susan Meyer
Petra Müller se elegiese poësie
Riëtte Bothma
Skryfstemme en skrywersname by Petra Müller Grütter
Karen de Wet
Petra Müller 1935–2021
Erika Terblanche, Karen de Wet & Louis Gaigher
Petra Müller
Joan Hambidge
Die wind het haar gevang – fragmente
Melanie Grobler
Commendatio by die Eugène Maraisprys, 1980
Elize Botha
Commendatio by die Hertzogprys vir Poësie, 2005
Louise Viljoen
Commendatio by die Afrikaans Onbeperkprys, 2015
Hettie Scholtz
Die vrede van gedigte wat sing soos dolfyne
Hettie Scholtz
Die luiperd
Frederik de Jager
Foto-essay
Die Tao swyg
Joan Hambidge
Oëmblik
Heilna du Plooy
Begeesterd
Johann de Lange
Museumbesoek
Charl-Pierre Naudé
Infanta
Tom Dreyer
Gedig vir Petra
Marius Crous
Monet en die populier
Loftus Marais
elisium, ʼn herbesoek
Marlise Joubert
die windvoltooide blom
Dominique Botha
wanneer ʼn digter die vleie barvoets bewandel
Carina Stander
Petra Müller
Melanie Grobler
My mentor: Petra Müller
Thomas Deacon
Jy sal vertoef in ons oë ...
Clinton V. du Plessis
Die ou digter en die see
Johann de Lange
nou gaan dit om
Breyten Breytenbach
Uitgesoekte bibliografie
Bedankings
Medewerkers
Register
Karen de Wet
Louise Viljoen
Francois Smith
Sonja Loots
Marius Crous
Adéle Nel
Susan Meyer
Riëtte Bothma
Erika Terblanche
Louis Gaigher
Joan Hambidge
Melanie Grobler
Elize Botha
Hettie Scholtz
Frederik de Jager
Heilna du Plooy
Johann de Lange
Charl-Pierre Naudé
Tom Dreyer
Loftus Marais
Marlise Joubert
Dominique Botha
Carina Stander
Thomas Deacon
Clinton V. du Plessis
Breyten Breytenbach
LitNet
"Op die redakteur se lessenaar", 2023-06-26
Kerneels Breytenbach
"Resensies", 2023-02-01
Marné Pienaar
Netwer24, 2023-02-19
Netwerk24
2023-04-13

Welkom by die SA Akademie se nuwe webtuiste. Neem asseblief die vrymoedigheid om enige kommentaar of foute onder ons aandag te bring.
Kommentaar